Jan Jacobus Vermaak of beter bekend as Mac Young is besig om ‘n naam vir homself in die wêreld van Country musiek te maak. Dié 46-jarige kunstenaar van Geduld Uitbreiding se lewendige verhoog ...
Musieklesse klink dalk na ’n luukse eerder as ’n noodsaak, veral as die geld knyp. Maar voor jy die klavieronderwyser die trekpas gee, dink ’n bietjie na oor wat dit vir jou kind se ontwikkeling kan ...
’n Briljante musiekvervaardiger kan van ’n nuwe kunstenaar ’n huishoudelike naam maak. Op die onlangse kykNet Buite Ekspo, wat vanaf 26-28 Julie by Sondela-natuurreservaat en Spa, buite Bela-Bela, ...